|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
The Champion Pumpkin / The Champion Pumpkin: Teacher's Guide
The Champion Pumpkin: Guide for the Learner
(Also available in Afrikaans)
 |
9780958449816 (book) |
| This cheerful story will appeal to kids as well as the adult reader. Apart from being full of humour, the characters are cleverly depicted. |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Die skoupampoen
 |
9781919935232 |
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Eekie skrik groot (Boek 1) (Also available in English)
 |
9781919935089 (English)
|
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Eekie maak 'n plan |
9780620245456
|
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Klara koei se geheim (Boek 2)
 |
9780620245463 |
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Clare's secret
 |
9781919935096 |
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Chaos on the farm
 |
9781919935102 |
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Moleste op die plaas (Boek 3)
 |
97806220245487 |
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Eekie Reeks: Handleiding vir Onderwysers / Eekie Reeks: Handleiding vir Leerders |
HX84-1 (teacher) HX84-2 (learner) |
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Eekie maak 'n plan
 |
9781919935225 (Afrikaans) |
| |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
One day...
|
9781919935355 (English) 978191993528-7 (Afrikaans) |
| Faith can perform wonders - even in times of grief, terror and fear. This is a book worth reading. |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Munte uit die Hemel / Munte uit die Hemel: Handleiding vir Onderwysers / Munte uit die Hemel: Handleiding vir Leerders |
9781919935461 (book) HX60-1 (teacher) HX60-2 (learner) |
| As 'n kind nie meer watter kant toe nie, is wegloop dalk 'n opsie. Hartseer, terugslae en telleurstelling is 'n deel van Jacques Viviers se daaglikse lewe. Vir vasbyt, deursettingsvermoë en inisiatief is Munte uit die Hemel 'n beloning. |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Sikwane se Kruiwa / Sikwane se Kruiwa: Handleiding vir Onderwysers / Sikwane se Kruiwa: Handleiding vir Leerders |
9780958437738 (book) HX34-1 (teacher) HX34-2 (learner) |
| Sikwane se kruiwa is 'n boek wat baie brûe bou tussen mens en mens. Sikwane, die kind van 'n enkelouer,sit in 'n yslike penarie nadat sy ma skielik sterf. Hy word geheel en al wees gelaat met net 'n oom wat 400 kilo's ver woon en wat hy nog nooit in sy lewe gesien het nie. Met net 'n gehawende kruiwa loop hy weg die nag na sy ma se begrafnis. Stukkend; hartseer en verward durf hy alleen 'n onvriendelike wêreld aan. In elke situasie as hy klaar gehuil het, dink hy wat sou sy ma in die situasie gedoen het. Dan skep hy moed en doen sy ding. 'n Lieflike inspirerende verhaal. |
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Die Doringboom Blom / Die Doringboom Blom: Handleiding vir Onderwysers / Die Doringboom Blom: Handleiding vir Leerders |
9781919935294 (book) HX90-1 (teacher) HX90-2 (learner) |
| 'n Boeinde jeugverhaal. 'n Slang pik die bestuurder van 'n plaas en dit laat groot verantwoordelikheid op vier jong seuns se skouers. Verskeie dinge veroorsaak verdere ellende. As een van die seuns deur omstandighede gedwing word om mense wat hom pyn besorg het, te vergewe, begin die doringboom blom. Dis die moeite werd om die stukkie pad saam met die jongmense te loop.
|
|
Cover / Omslag |
Title and screen shots / Titel en bladsye |
ISBN Ref / Verw |
 |
Die Dag van die Vis / Die Dag van die Vis: Handleiding vir Onderwysers / Die Dag van die Vis: Handleiding vir Leerders |
9781919935300 (book) HX04-1 (teacher) HX04-2 (learner) |
| By die ghwarriegat begin 'n sonderlinge vriendskap tussen twee seuns, elkeen met sy eie probleme. Die vriendskap dra hulle deur hulle skooljare totdat omstandighede hulle uitmekaar dryf. Elkeen volg sy eie pad wat selfs deur Frankryk loop. Dis eers as die geheim wat saam met die vis in 'n trommel bewaar is, opgelos word, dat hulle paaie weer kruis. Dis 'n verhaal vol deernis waarmee elke kind homself kan vereenselwig. |