Products :: Ages 5 and 6 years: Readers

All books are available in Zulu, Xhosa, Tswana, English, Afrikaans, Sepedi and Sotho!

** Kindly view our Order form for latest prices.  All prices are subject to change without prior notice.  E&OE.  **

Cover / Omslag Title and screen shots / Titel en bladsye ISBN Ref / Verw
Wie woon by die dam?

Wie woon by die dam?

Wie woon by die dam?  Wie woon by die dam?
9780958449878
'n Verskeidenheid van diere woon by die dam. Probleme is oppad toe iemand die groot visarend sien. Oulike karakters maak hierdie boekie 'n wenner.
Cover / Omslag Title and screen shots / Titel en bladsye ISBN Ref / Verw

Who lives at the pond?

Wie woon by die dam?  Wie woon by die dam?
9781919935478
A variety of animals live at the pond. When Fiona Fish spots an eagle flying above them she knows trouble is coming. Delightful personalities include Carina Crab who is always late because she cannot walk in a straight line.
Cover / Omslag Title and screen shots / Titel en bladsye ISBN Ref / Verw
Pietie Padda spring oor

Pietie padda spring oor ...

Pietie Padda spring oor  Pietie Padda spring oor
9780958439756
Dit is 'n vrolike boekie wat kinders leer tel van een tot vyf. Die rymwoorde bevorder taal vermoëns.
Cover / Omslag Title and screen shots / Titel en bladsye ISBN Ref / Verw
 
Freddy the Leaping Frog

Pietie Padda spring oor  Pietie Padda spring oor
9781958440028
Dis 'n vrolike boekie wat kinders leer tel van een tot vyf. Die rymwoorde bevorder taal vermoëns.
Cover / Omslag Title and screen shots / Titel en bladsye ISBN Ref / Verw
Dis 'n blomtuin

Dis 'n Blomtuin

Dis 'n blomtuin  Dis 'n blomtuin
9781919935645
Bie-Beep skrik hom byna dood toe sy ruimtetuigie, Woeps! op die aarde neerplons. Nou is alles vreemd. Waar is hy? Die ruimtemannetjie Bie-Bieep sal die kuier nooit vergeet nie!
Cover / Omslag Title and screen shots / Titel en bladsye ISBN Ref / Verw
Oscar se droom

Oscar se Droom

OOscar se droom  Oscar se droom
9781919935508
Hierdie boekie is vir die heelbeginner. Dit leer iets van vrugte, kleure, weersomstandighede, eetgerei, diere ensovoorts. Dit is toegelig met interessante prentjies van 'n hasie wat dit alles ondervind.
Cover / Omslag Title and screen shots / Titel en bladsye ISBN Ref / Verw
Mossie en sy oom

Mossie en sy Oom

Mossie en sy oom  Mossie en sy oom
9781919935591
'n Vrolike storie van 'n oom wat nie vir sy neef, Mossie wou voer nie en hom toe maar liewers op 'n skelm manier leer vlieg het, sodat hyself sy kos kan soek.
 
©
Copyright (2011) Junior Student Publishers  Tel: (012) 541-0644  |  Fax: 086 636 6020 |  E-mail: jnrstudent@mweb.co.za